Innibos Verblyf
  Kry jou lê-plekkie Innibos

 

 Bespreek nou!

Met Innibos 2011 net om die draai, is dit nou tyd om jou verblyf vir die fees der feeste te bespreek. Kies tussen die meer formele hotelle / gastehuise, privaat verblyf, koshuisverblyf of as jy dalk lus voel om te kamp - gaan loer gerus by kampering. Alles net vir jou - hier by Innibos! 

 

la Granja Gastehuis

Gedeelte 49 van die plaas Heidelberg
Witrivier

Ongeveer 30 km vanaf Innibos (sowat 20 se reistyd na die feesterrein)

Kontakpersone
Annelize van Rooyen / Liesel Bekker

Kontakbesonderhede
Selnommers: 082 823 6264 of 082 551 5834
Epos adres: annelizevr@vodamail.co.za
Webwerf: www.lagranja.co.za

Choose an image to begin


la Granja Guesthouse is situated on a three hundred hectare game farm in the beautiful surroundings of the Lowveld.

Set apart from the main house is a beautifully landscaped garden is a collection of individual private fully self-catering rooms.

A nature walking trail gives you the opportunity to come close to the game and bird life. Secluded picnic spots alongside a natural water stream and a mountain bike trail for the fit is what you can enjoy at la Granja.

Come and enjoy our hospitality during Innibos, in our spacious and private rooms.


la Granja Gatsehuis is geleë op 'n driehonderd hektaar wildsplaas in die hartjie van die Laeveld.

Apart van die hoofhuis in 'n pragtige tuin is daar enkelkamers wat ten volle selfsorg is.

'n Staprioete in die natuur bied die geleentheid om na-aan die natuur, die voëls en wildlewe te kom. Kom geniet ook die beskutte piekniekplekkies al langs 'n natuurlike waterstroom. Daar is ook 'n bergfiets roete vir die jongeres van gees.

Kom geniet ons gasvryheid tydens Innibos, in ons pragtige ruim en gerieflike kamers.

Tariewe

R500 per persoon per nag, ontbyt ingesluit (minimum van 2 nagte)
50% deposito met bespreking, volle betaling 3 dae voor aankoms
Aandetes teen R165 per persoon beskikbaar (voorafbesprekings noodsaaklik