Innibos Verblyf
  Kry jou lê-plekkie Innibos

 

 Bespreek nou!

Met Innibos 2011 net om die draai, is dit nou tyd om jou verblyf vir die fees der feeste te bespreek. Kies tussen die meer formele hotelle / gastehuise, privaat verblyf, koshuisverblyf of as jy dalk lus voel om te kamp - gaan loer gerus by kampering. Alles net vir jou - hier by Innibos! 

 

Riverwild
Weltevreden Vallei
Sudwala
50 km vanaf Innibos

Kontakpersoon: Gideon Stapelberg
Sel: 084 323 8419
Faks: 086 585 6681
Epos: info@asihambe.com

Choose an image to begin


Riverwild is in ‘n klas van sy eie. Gaste word gehuisves in boog tente, onder matumi, waterbessie en rivierwilg, toegerus met elektriese ligte, beddens en beddegoed.

Of indien jy verkies, daar is kampeer plek vir diegene wat sy eie tent wil opslaan...

Die skoon en goed verligte badkamers is kreatief afgewerk met ‘n dennebol plafon met warm water wat deur ‘n “donkie” verskaf word.

Smaaklike kamp kos word deur vriendelike personeel bedien in die lapa of op die sederhout tafels lands die rivier. Houtvure verskaf ‘n gesellige stemming om te braai en tot laat te kuier met vriende.

Riverwild is die ideale terrein vir bos konferensies, korporatiewe- en familie wegbreke, kliënte aansporing, 4x4 en spanbou geleenthede.

Aktiwiteite op versoek: Riverwild 4x4 Roete, abseiling, rivier binnebandry en boogskiet.


Riverwild is in a class of its own. Guests are accommodated in dome tents equipped with electric lights, comfortable beds and bedding. Tents are shaded by matumi, water-berry and river bushwillow trees.

Or you can pitch your own tent in our small camping ground...

Clean bathrooms are creatively finished with stone washed walls and pine cone ceilings. There are sufficient well lit showers with an endless supply of hot water from the "donkey", are complemented by electric power points for added comfort.

Delicious home cooked meals are served by friendly staff in the lapa or next to the river on cedarwood dining tables. Cosy log fires ensure a relaxed atmosphere for evening braais and socialising with friends.

The Riverwild is the ideal venue for bush conferences, corporate and family break-aways, customer incentives, 4x4 and team building events.

Activities on request includes: Riverwild 4x4 Route, abseiling, river tubing and archery.

Rates

Camping – R70 per person per night
Dome tent – R350 dinner, bed & breakfast per person per night
Dome tent – bed only R150 per person per night
Riverwild 4x4 Trail – R300 per vehicle
Archery – R50 per hour per person

Note: A SUV or similar vehicle is recommended as the last 7km past Sudwala Caves to the resort is on a gravel road.