Innibos Verblyf
  Kry jou lê-plekkie Innibos

 

 Bespreek nou!

Met Innibos 2011 net om die draai, is dit nou tyd om jou verblyf vir die fees der feeste te bespreek. Kies tussen die meer formele hotelle / gastehuise, privaat verblyf, koshuisverblyf of as jy dalk lus voel om te kamp - gaan loer gerus by kampering. Alles net vir jou - hier by Innibos! 

 

Pelenechi Manor

Adres
Perseel 2
St. Georges Road
Witrivier
20 km vanaf feesterrein

Kontakpersoon
Petra Haasbroek
Tel: 013 – 751 1418
Faks: 086 531 9857
Sel: 083 626 6797
Epos: info@pelenechi.co.za
Webadres: www.pelenechi.co.za

 

Kom geniet ‘n warm verblyf hier by ons gastehuis. Ons fasaliteite beskik oor lugversorging, dak waaiers, Televisie (9 Kanale). Vir diegene wat verkies om tyd in die natuur te spandeer, beskik ons oor ‘n pragtige romantiese en rustige tuin om in te ontspan met ‘n verskeidenheid wilde voëls en ander klein diere. Al ons pryse sluit ‘n heerlike verfrissende plaasontbyt wat op die dek geniet kan word, in. Ons bied ook gratis vervoer van en na die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Die eienaares, Petra, is ‘n gekwalifiseerde gerigestreede toergids wie dag uitstappies vir gaste op versoek kan reël. Van die pragtige besienswaardighede is God's Window, The Three Rondavels, The Potholes en vele meer.

Pelenechi Manor "Gem of the Lowveld", is situated in White River. Come and stay at your home away from home. Available features include air conditioners, ceiling fans, Television (9-Channels).For those who would rather spend time in nature, we have a beautiful and tranquil garden for you to relax in with a variety of birds and other small animals. All prices includes a very nice refreshing farm breakfast, which can be enjoyed on the deck in the garden.
We offer free transfers to and from the Kruger Mpumalanga International Airport in our shuttle. The owner, Petra, is a qualified and registered tour guide and daytrips can be arranged on request. Some beautiful places to visit include God's Window, The Three Rondavels, The Potholes and various other attractions.

Tariewe / Rates

Enkel Kamers Bed & Ontbyt: R470.00 – R510.00
Dubbel Kamers Bed & Ontbyt: R340.00 – R390.00
Kinders onder 12jaar: Onderhandelbaar