Orion Promenade Hotel
Cnr Samora Machel Drive & Henshall Street
Nelspruit
2 km from Innibos
S 250 28' 15.2"
E 300 58' 47.41"
Tel (013) 753 3000
Fax (013) 752 5533
Cell 083 271 6204
www.orionhotels.co.za
Contact Person - Alice Nonyane
Choose an image to begin
When entering Nelspruit, it is hard to miss the majestic clock tower which forms part of the
Promenade Building. Once the original town hall of Nelspruit, this establishment projects every bit of the
history in its roots and the spirit of Nelspruit from its heart. The 3-star graded Orion Promenade Hotel,
offers 72 well-appointed rooms, comprising executive suites, junior suites, family rooms and single rooms.
The restaurant caters for every taste, from a-la-carte meals to scrumptious buffets and seats up to 140
guests. The Orion Promenade hotel is the ideal departure point for the Kruger National Park, a mere 30
minutes’ drive to the nearest entrance gate and only a 2 kilometre drive to the main Innibos Festival Site
and other Innibos venues. Rates R559 Single B&B, R489 Sharing B&B
Met die intrapslag
in Nelspruit, is dit moeilik om die majestieuse kloktoring, wat deel uitmaak van die Promenade gebou, mis te
kyk. Beter bekend as die oorspronklike Stadsaal van Nelspruit, projekteer die Promenade Hotel gebou elke
greintjie geskiedenis en ook die gees van Nelspruit in die hart. Die 3-ster gegradeerde Orion Promenade Hotel,
bied 72 en suite-kamers wat uit Suites, Junior Suites en familiekamers bestaan. Die Pepper’s Grill Restaurant
voorsien heerlike disse in ‘n A-la-carte of Buffetstyl en kan tot 140 gaste per sitting akkommodeer. Die Orion
Promenade Hotel is ‘n ideale vertrekpunt na die Kruger Nasionale Park, met die naaste ingangshek slegs ‘n
skamele 30 minute per voertuig vanaf die hotel. ‘n Gemiddelde afstand van 2 kilometers vanaf die hotel na die
Innibos Feesterrein en na enige van die Innibos vertoningslokale, maak dit die ideale keuse vir jou verblyf in
die Laeveld vir Innibos 2011. Koste R559 Enkel Bed en Ontbyt, R489 deel Bed en
Ontbyt
|