Innibos Verblyf
  Kry jou lĂȘ-plekkie Innibos

 

 Bespreek nou!

Met Innibos 2011 net om die draai, is dit nou tyd om jou verblyf vir die fees der feeste te bespreek. Kies tussen die meer formele hotelle / gastehuise, privaat verblyf, koshuisverblyf of as jy dalk lus voel om te kamp - gaan loer gerus by kampering. Alles net vir jou - hier by Innibos! 

 

Kontakbesonderhede

Hierdie webwerf toon verblyf-diensverskaffers vir Innibos kunstefees. Vir enige navrae in verband met hierdie webwerf, kontak Maartin by wmstrydom@gmail.com.