Heuglins Lodge
Darter Drive, 5
Sheffield Estate
Witrivier
1240
20km van Innibos.
Kontak nommers
Tel: (013) 751 1319
Sel: 083 610 6145
Kontak persoon: Carla
E-pos: admin@heuglins.co.za
Choose an image to begin
Heuglins Lodge is n klein luukse gastehuis, net buite Witrivier, Mpumalanga. Ons bied aan ons besoekers die
perfekte bed en ontbyt. Geleë naby baie geriewe, die lodge is n toonbeeld van n vreedsame, landelike atmosfeer
binne 'n veilige kompleks omring deur ongelooflike natuurskoon, voëls, bome en blomme. Ons sien uit om jou te
welkom by Heuglins Lodge, waar jy kan ontspan in die mooi omgewing.
Spesiale Tariewe vir Innibos
- 5 Dubbel eenhede vir R700.00 per aand insluitend ontbyt. (R350.00 per persoon)
- 1 Familie eenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers vir R1200.00 per aand, insluitend ontbyt. (R300.00 per
persoon)
- Enkel tarief: R400.00
Hierdie is spesiale Innibos tariewe.
|