Die Ou Plaashuis
Landsbergstraat 1
(Eerste werklike straat, nie afdraai nie, eerste huis regs) Kaapse Hoop. Ongeveer 28 km (20 minute) vanaf Innibos
Kontakpersoon: Carl of Saartjie
Tel: (
013) 734 4462
Selfoon:
082 4755 353
Epos:kaapsehoopouplaasbnb@gmail.com
Choose an image to begin
Hierdie is ’n ou Plaashuis, ons staan vroeg op, dan begin die honde blaf, die voeltjies sing en die
keteltjie fluit. Gaste kan vroeg al by ons aansluit vir lekker, moerlekker moerkoffie rondom die ou koolstoof
in die kombuis.
Kamers is groot groot met outydse baddens en geriewe en suite. Beddens luuks met wit linne.
Elektriese verwarmers vir sissies. Rokers kan op hulle privaat dek sit en ’n dampie maak. Ketels en plastiek
koffie beskikbaar in kamers.
Vir dae wat u eers later fees toe wil gaan, kan u lekker staproetes volg na die eskarpement (beter
as God’s Window), na die waterval of sommer net na al die interessante winkeltjies en
plekkies.
Tarief:
R350 per persoon per nag wat deel, (R400 enkel) Vol ontbyt, graankos, vrugtesap en koffie teen R50
addisioneel.
This is the Ou Plaashuis (old farmhouse). We get up early. Then the dogs start barking, the
birds start singing and the kettle starts whistling. Guests are
invited to join us early for real ground farm coffee, sitting around the old coal stove in the
kitchen.
Rooms are huge with old fashioned baths en suite. Beds are lux with white linen. There are
electric heaters for sissies. Smokers can do their thing on their private decks. Kettles and plastic coffee
available in rooms.
Rates: R350-00 per person per night for persons
sharing R400-00 single. Breakfast (8h00) can be eaten in our dining room. If you want to have it
early eg.6 o’clock just arrange with us.Fully cooked breakfast, juice, cereals and coffee R50-00
|