Innibos Verblyf
  Kry jou lĂȘ-plekkie Innibos

 

 Bespreek nou!

Met Innibos 2011 net om die draai, is dit nou tyd om jou verblyf vir die fees der feeste te bespreek. Kies tussen die meer formele hotelle / gastehuise, privaat verblyf, koshuisverblyf of as jy dalk lus voel om te kamp - gaan loer gerus by kampering. Alles net vir jou - hier by Innibos! 

 

Destiny Country Lodge

 Hoek van R37 en R40, Plaston
(oppad na Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe)
Ongeveer 28 km vanaf Innibos

Tel: 013 751 6600
Faks: 013 751 6601
Selfoon: 076 392 2553
Epos: info@destinylodge.co.za

Destiny Country Lodge is ideaal gelee in die Laeveld tussen die pragtige tuine teen die Plaston Koppies en slegs 5 minute van die KMIA (Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe) en 20 minute vanaf die Numbi Hek na die Kruger Wildtuin.

Destiny Country Lodge bied luukse verblyf en konferensie fasiliteite in n malaria vrye gebied weg van die besige dorp. Niks sal jou hier pla, terwyl ons jou wense waar maak.

Restaurant & Kroeg op perseel, 24 huur sekuriteits wagte, elektriese omheining, konferensie geriewe.

Tarief: R395 per persoon per nag wat deel, Sluit ontbyt in

 




Destiny Country Lodge is ideally situated in the Lowveld, nestled amongst the lush indigenous gardens on the Plaston Hills and only 5 minutes from KMIA (Kruger Mpumalanga International Airport) and 20 minutes from Numbi Gate to the Kruger National Park.

Destiny Country Lodge offers luxury accommodation and conference facilities in a malaria free area away from the hustle and bustle of the busy town. No intrusions, no interruptions, while your every wish is met with quiet, discreet service that leaves nothing to be desired.

Rates: R395 per person per night sharing, including breakfast