Hoe om te
bespreek
Op die keusepaneel aan die linkerkant word die verskillende tipes diensverskaffers gegroepeer onder die
hoofde
- Formele verblyf - hotelle, gastehuise, lodges
- Informele verblyf - Hoofsaaklik privaat verblyf wat deur inwoners aangebied word. Dit sluit privaat huise,
gaste-suites, en tuinwoonstelle in.
- Koshuis verblyf - Hoërskool Nelspruit stel hulle gerieflike koshuise beskikbaar
- Kampering - Vir die meer avontuurlustiges word daar ook voorsien!
- Laeveld toerisme - as jy nie lus is om na verblyf te soek nie, kan jy gerus Laeveld Toerisme kontak wat
namens jou die regte plekkie vind vir jou om te oornag
Gaan loer gerus na wat die diensverskaffers aanbied en bespreek jou verblyf so spoedig moontlik.
|